Mense van die overseas sal skiem dat meeste van ons hier in Suid-Afrika ly aan die Pseudobulbar effek – ‘n toestand wat gekenmerk word deur skielike onbeheerbare en onvanpaste uitbarstings van lag of -huilbuie. Wat eintlik aan die gang is, is dat ESKOM ons land so rondfok met die verskillende stages van loadshedding dat ons nie weet of ons moet …
5 fokken lekker HBO-reekse om die naweek te stream en die koue front ‘n pit te druk!
Ons is eintlik fokken pissies hier in Suid-Afrika. Ons freak uit oor ons winters wat so koud is en hoe ons literally not even can met dit. Met “ons” verwys ek na ons hele land behalwe die boere in die Vrystaat wat twee kortbroeke aantrek wanneer hulle koud kry. Toe ek gister die weather app op foon check vir die …