Check hom

Horte – Live at Roadburn Redux 2021

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

“HORTE guides you into places where you may find what you fear the most, but you’ll also experience the most triumph, the most joy, the most satisfaction.” Die tweede album deur die Finse eksperimentele post-rock-extravaganza, Horte, is ‘n donker en betowerende reis wat die beste in een sitting verteer sal word – hierdie fokkers vereis jou onverdeelde aandag. Gaan like …

Share dit faktap
griffinHorte – Live at Roadburn Redux 2021