‘n Baie unieke animasie van net onder die 7 minute lank waarin ‘n incel ‘n VR helmet dra en draties kap sodat hy homself binne die brein van ‘n astronaut se sperm kan sit. As jy gewonder het wat ‘n incel is – dis ‘n persoon wat homself beskou as iemand wat nie ‘n romantiese of seksuele partner kan vind …