Check hom

Vang sokker gees: Last fan standing.

In Watkykjy Interviews deur griffin1 Eiertjies

Thulani Ngcobo is 29 jaar oud en van Soshanguwe af. Hy smaak Kaizer Chiefs en Bafana stukkend en is een van Suid-Afrika se grootste sokker fans. Dis seker ook een van die redes hoekom sy nickname Ngcobo2010 is. Suck on that, FIFA! Die bra probeer sover moontlik, elke Bafana match en Chiefs game in SA bywoon.   Nou check hierie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVang sokker gees: Last fan standing.
Check hom

Shame, FIFA.

In Spec-takel deur griffin9 Eiertjies

Ja, almal is uit hulle fokken velle uit happy, FIFA. Especially die ou in die agtergrond. In SA culture beteken thumbs down ons is poes happy, want ons is aan kakker goed gewoond. Hierdie post is 43 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,346,716 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinShame, FIFA.