‘n Metamorfiese kreatuur creature sal by niks stop om die onsigbare gehoor te beïndruk en hul gevreesde stilte te vermy nie. Love Me, Fear Me is die verhaal van ‘n karakter wat desperaat smag na die gehoor se validation en goedkeuring. Deur die kollig na te jaag en homself te reinvent deur kleur, vorm en bewegingstyl te verander probeer hy …