Check hom

‘n Hele tros goofball en slapstick comedies om die naweek te kyk, want stage 6 loadshedding maak ons fokken tiete lam!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Mense van die overseas sal skiem dat meeste van ons hier in Suid-Afrika ly aan die Pseudobulbar effek – ‘n toestand wat gekenmerk word deur skielike onbeheerbare en onvanpaste uitbarstings van lag of -huilbuie. Wat eintlik aan die gang is, is dat ESKOM ons land so rondfok met die verskillende stages van loadshedding dat ons nie weet of ons moet …

Share dit faktap
griffin‘n Hele tros goofball en slapstick comedies om die naweek te kyk, want stage 6 loadshedding maak ons fokken tiete lam!