Check hom

Tien befokte classic movies uit die 90s om die naweek te stream!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het verlede naweek by tjommies gaan kuier toe een afhaak en haar 12-jarige dogter uit die bloute tune: “Ek dink ek moet bietjie vir julle Schindler’s List laat kyk sodat julle kan dankbaar wees oor die goed waaroor julle so kak en kerm!” Die res van die gesprek het interessant geraak en somehow opgeëndig op ‘n bespreking oor ‘n …

Share dit faktap
griffinTien befokte classic movies uit die 90s om die naweek te stream!