Dis nou twee dae na Amerika se election en die moerse tight race tussen Donald Trump en Joe Biden is nogal ‘n fuck show of note. Biden gaan op die ou einde die medalje vat maar dit moet eintlik fokken glad nie ‘n tight race wees tussen die twee krimpies nie. Daar is letterlik duisende redes hoekom Donald Trump nie …
Share dit faktap