Check hom

Donovan Borne gooi multi-cam live stream vandag om 15:00! Tune in op Facebook!

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Laat ons sommer begin deur julle eerstens te bedank vir julle support vir Pedro Barbosa se show wat op Watkykjy se Facbebook page ge-stream het. Julle harte is groter as ou Pedro homself en julle bydrae het gemaak dat Pedro vir so rukkie nie net na homself kon kyk nie maar ook na sy crew wat hom altyd uithelp – …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDonovan Borne gooi multi-cam live stream vandag om 15:00! Tune in op Facebook!
Check hom

Facebook – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffinRek jou bek

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2018) teen Augustus se kant 10 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinFacebook – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Check hom

Jy is ‘n aap en jy fokken weet nie hoe Facebook werk nie

In Snotstories deur griffin6 Eiertjies

Dis die jaar 2019 en Julius Malema is Suid-Afrika se nuwe president. Dit is jou skuld, want jy is fokken ignorant en share alles op Facebook, las stertjies by en raak emosioneel sonder om enige iets te fact check of vir jouself te bevraagteken. Dit veroorsaak ‘n slow-motion kneejerk kettingreaksie wat SA square in die poefgaatjie skop min of meer …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJy is ‘n aap en jy fokken weet nie hoe Facebook werk nie
Check hom

30 Picture comments wat jy op Facebook kan gebruik

In Snotstories deur griffin2 Eiertjies

‘n Post oor Facebook hier op Watkykjy is nou al vir so 8 jaar lank overdue, toe skiem ons maar om vir julle ‘n boksie vol tools te gee om Facebook beter te gebruik. Actually praat ons boktos. Dis nie ‘n variety van tools nie. Dis maar net 30 prentjies wat ons gemaak het om jou rondfokkery op Facebook so …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin30 Picture comments wat jy op Facebook kan gebruik