Check hom

Prime Circle launch hulle vyfde album, “Evidence”

In Kief musiek deur griffin8 Eiertjies

Ons het gister vinnig 'n draai gaan gooi by die SABC se studios in Auckland Park om 'n preview van Prime Circle se nuwe album, Evidence te kry. Die ouens het so paar songs gejol en so paar vinnige vrae beantwoord. Evidence sal so teen volgende week op die rakke wees maar ons het reeds die album, so julle kan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPrime Circle launch hulle vyfde album, “Evidence”