Jy het Evangeline Lilly moontlik leer ken as Kate Austin in J.J. Abrams se fokken werid fantasy drama, Lost. Dis fokken 18 jaar terug, dude, en Evangiline lyk nog die fokken selfde! Vir die serious gaming nerds: Evangeline is ook die stem van Savannah Mason in Call of Duty: Black Ops 4. Dan het jy haar dalk ook al in …