Check hom

Evan Rachel Wood – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Dit was maar net ‘n kwessie van tyd voor ons Westworld se Dolores en True Blood se Sophie-Anne Leclerc sou feature. Behalwe dat sy ‘n kick-ass actress is, smaak sy ook van swem, perdry en rollerblading en sy het ook ‘n swart bel in tae kwon do. Sy is ook ‘n slimkop wat skool klaargemaak het toe sy 15 was. …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinEvan Rachel Wood – Woensdag se warm bokkie