Hierdie Kubaans-Amerikaanse goose is kakwarm, of soos mens in Spaans sou tune: Este ganso Cubano-Americano es una mierda caliente! Sy het haar film debut gemaak as Denzel Washington se girlfriend in die movie Training Day, net oor die 16 jaar terug. Sedertdien was sy in movies soos Ghost Rider, Fast Five, We Own The Night, Hitch, Stuck On You, 2 …
Share dit faktap