Ek wil nie by die heel begin begin nie, want dit gaan my net fokken kwaad en depressief maak. Kom ons sê maar net ek is min of meer 3 jaar terug Bitcoin aangebied om iets daaroor te skryf op Watkykjy. Ek het dit van die hand gewys. Ek het gedink dis ‘n klomp kak. Destyds was die prys hier …
Share dit faktap