Check hom

Valiant Swart se Eric Clapton signature Fender Strat is onder die hamer en jy het tot middernag om die outjie te score!

In Kief musiek deur griffin

Waar is al julle collectors van epic dinge? Hier is iets genuine befok en baie uniek vir jou collection! Ek is self ook ‘n tipe collector van goetertjies, ditjies en datjies en soms raak ek sommer so koorsig van die koopsiekte. As ek my rug op myself draai, dan fokken koop ek iets. Meestal cool stuff maar daar is ook …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
griffinValiant Swart se Eric Clapton signature Fender Strat is onder die hamer en jy het tot middernag om die outjie te score!