Check hom

Emma Stone – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Daai lekker grootoog (natural) blondekop, Emma Stone het rolle vertolk in movies soos Easy A, Superbad (met daai irriterende kont, Jonah Hill) en Zombieland. Die twee Spiderman movies is sekerlik die enetjie wat jou laat spinnerakke in die stort gooi het. Sy lyk na ‘n moerse fun goose ook. Kyk hoe sy byvoorbeeld vir Jimmy Fallon opfok met Lip Sync …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEmma Stone – Woensdag se warm bokkie