Check hom

Vat Vyf! Week 37 van 2018 – Dagga is nou uncool – Elon Musk rook zol.

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) ‘n Nuwe vorm van selfbevrediging, getiteld Muskurbeer, is hierdie week amptelik erken. Dit volg nadat Elon Musk van Tesla tydens ‘n podcast ‘n trek van ‘n daggasigaret geneem het voor twee van die maatskappy se senior beamptes bedank het en aandele kort daarna met 6% geval het. Een fokken trekkie, pappie! Die mag wat die man darem het. Dis …

Share dit faktap
PK MalherbeVat Vyf! Week 37 van 2018 – Dagga is nou uncool – Elon Musk rook zol.
Check hom

Vat Vyf! Week 29 van 2018 – Elon Musk is ‘n tietkop

In Wat is nuus? deur PK Malherbe

1) Donald fokken Trump. Goedige donner, die man is dommer as leemgrond. Vat nou maar sy ontmoeting met sy bestie Vlad Putin van Rusland hierdie afgelope week. Hy reken toe mos hy dink nie Rusland was betrokke by enige ongeruimdhede tydens die Amerikaanse verkiesing nie. En toe hy daaroor uitgehaal word, toe beweer hy hy het presies die teenoorgestelde bedoel. …

Share dit faktap
PK MalherbeVat Vyf! Week 29 van 2018 – Elon Musk is ‘n tietkop