Check hom

Elections 2014 – waarsie tech?

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae

Deur Ronster So die election is op ons. Ek sien hulle roep hom “The 5th democratic post-apartheid elections”. Waddefok!? Hoekom word daai apartheidskaart nog gespeel? Anyway,  besides dit is dit nogsteeds ‘n dag wat elke Suid-Afrikaner belangrik voel en dink hy is die shit. Jy het nou vir die groot kokkedore gesê wat jy van hulle dink want jy weet …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeElections 2014 – waarsie tech?
Check hom

2014 Elections ballot paper – voting made easy

In Spec-takel deur griffin

Daarsy, dis hoe jou ballot paper vir 2014 gaan lyk volgende week. Net 'n vinnige note – even as jy jou ID weggepoes het, kan jy vote met 'n temporary ID, solank jy op die voters roll is en geregistreer is. Gaan maak jou stem dik. As jy nie vote nie, mag jy nie na die tyd kak en kerm …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin2014 Elections ballot paper – voting made easy