As mens reviews skryf, is dit belangrik dat jou eie ego nie in die pad kom nie – iets wat ek skiem meeste journo’s vergeet het toe hulle die nuwe Foo Fighters album ‘Sonic Highways‘ review het. Vroeër hierdie week, toe die album drop, kon mens nie jou gat draai nie of jy loop in ‘n ‘Sonic Highways’ review vas. …
Share dit faktap