Hierdie post is 56 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,207,243 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Dis langnaweek! Kom ons fokken duik!
Weet jy hoe ‘n Otterlake? Slat uit by ‘n kaklekker festival buite Pretoria, hierdie Paasnaweek.
Dis langnaweek, ou pellie. As jy besluit het om by die huis in die pisvelle te lê, good for you. As jy egter moerse graag iets lekker wil doen en nie weet wat daai iets lekker is nie het ons vir jou ‘n lekker voorstel – gaan Otterlake Easter Festival toe. Ag lekker man! Met meer as twintig bands, ‘n …
Die Paashaas is probably gerook
Kids skiem Paasfees is die shit. Ek meen, wie like dit nie om op ‘n Sondagoggend in die tuin rond te hardloop met die hoop om ‘n chocolate eier of twee te score nie? Ek het dit vroeër vandag gedoen, maar die bure was dik upset omdat ek nie ‘n broek wou aantrek nie. Anyway, Paasfees beteken baie goed vir …
Sestien redes om Easter te celebrate
Wat is easter nou sonder 'n paar lekker gesonde hase? Hierdie post is 298 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,207,243 post views in totaal sedert 1 November, 2019.