Check hom

Hoe laaik jy daai potte? Early B, Jack Parow en Justin Vega het ‘n nuwe music video

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Ek het nie ‘n fokken clue wie Justin Vega is nie, maar hier is hy nou in ‘n music video saam met ons gabbas, Early B en Jack Parow, Dis basically ‘n music video oor tits en ass, want soos ek verstaan beteken ‘potte’ either boude of tiete in Port Elizabeth se zef slang en kakpraat vibes. Dis ‘n lekker …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoe laaik jy daai potte? Early B, Jack Parow en Justin Vega het ‘n nuwe music video
Check hom

Aangename kennis, Early B!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek het Early B vir die eerste keer gehoor, so paar weke terug, op die Francois Van Coke en Vriende EP en dadelik van die colab, Altyd Lief vir Jou, gehou. Toe ek ook, so week of twee terug, die song Ben Ten hoor het ek hom in die Cheesy Rap boksie geplaas, daar tussen die twee steunpilare van Zef …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesAangename kennis, Early B!
Check hom

Van Pletzen Presents: Die Beats Amazing ft. Early B – Music video

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Die satiriese Afrikaanse elektroniese duo, VAN PLETZEN, het hul debuutalbum, Kak Lekke Vibe, op 23 Maart 2018 vrygestel. Dit was van meet af hul missie om lekker “vibes” te versprei en te oordeel aan hul briljant-snaakse sosiale media videos is dit presies wat hulle doen. Om op te warm vir hul debuutalbum, het Van Pletzen in 2017 musiekvideos vir Eiland …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVan Pletzen Presents: Die Beats Amazing ft. Early B – Music video