Check hom

Dustland Express – The Question, Sir, is Why?

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Ek is nie ‘n moerse Muse fan nie. Nie dat ek dink dis tos musiek nie.  Ek het al probeer om in hulle musiek in te klim jare terug, maar dit is nou maar net nie mindblowing vir my nie. Ek is wel ‘n Queen fan en het amper al die studio albums op vinyl, so ek vermoed dis laasgenoemde …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDustland Express – The Question, Sir, is Why?
Check hom

Wat skiem jy van Dustland Express?

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Die ouens van Dustland Express het vir ons hulle video aangestuur – The Poetic Injustice Of Rats. Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie blare van Kaapstad af is nie, maar maybe het jy al van hulle gehoor? Hulle tune hulle genre is Experimental Rock en ons tel so hier en daar bietjie Muse en miskien so bietjie Queen …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWat skiem jy van Dustland Express?