Check hom

Autonomous – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

DUST bied gedagteprikkelende wetenskapfiksie-inhoud aan, wat die toekoms van die mensdom verken deur die lens van wetenskap en tegnologie. Van tydlose klassieke films tot nuutste flieks, reekse, kortfilms en poduitsendings, verkry, vervaardig en versprei DUST alle inhoudtipes. Atonomous is een van hierdie movies van hulle en is ‘n animated cyberpunk thriller gesentreer rondom ‘n biker gang in ‘n wêreld van …

Share dit faktap
griffinAutonomous – kragtige kortes