Ek was seriously baie fokken lanklaas in ‘n cinema gewees om ‘n movie te kyk. Ek praat nou van probably ‘n jaar voor die pandemic ons ge-gestrike het. Nee wag, ek praat nou ‘n vet pot kak. Ek het nou gaan double check en die laaste fliek wat ek op die big screen gaan kyk het, was Crazy Rich Asians …