1) Hoe gereeld sluip foute in by die vertaling van eksamenvraestelle? Dit gebeur heel periodiek volgens die Gautengse onderwysdepartement wat hierdie week omverskoning gevra het vir die foute wat in die tegniesewetenskapvraestelle wat in Junie geskryf is, voorgekom het. ‘n Swak vertaalde weergawe van die periodieke tabel is aan Graad 10- en 12-leerders by sekere skole verskaf, maar volgens die …