Check hom

Satrag-aand by die drive-in

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur  Jan “Blouvisier” Bitterspanner) Scheme, my connection Bokkie, voordat hy en sy cherrie Stukkie hulleself poeskas toe geval het teen Brakkies se treinbrug, het my altyd hierdie words of wisdom getune: “My ou,” het hy altyd gese. “Daar’s actually net drie tipe van gabbas in hierdie wereld en hulle personalities het alles te doen met location.” “Daar’s die boys wat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSatrag-aand by die drive-in