Check hom

Drea de Matteo – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Drea de Matteo ly so bietjie soos een van jou hoërskooltjommies se zefferige hot ma, right? maybe is dit net haar sef, hardegat mobster karakter in The Sopranos wat mens so laat dink? Sy het net een van daai looks. Drea kom actually uit ‘n baie ryk family uit en is in Queens, New York gebore. Dis daai dik New …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDrea de Matteo – Woensdag se warm bokkie