Check hom

Alkohol vriet ook jou breins, nes draks…

In Snotstories deur Christo BrandbruggiesRek jou bek

As jy een van daardie hoenderkoppe is wat vandag by die graft opdaag met jou stemmetjie hees, en het nog heavy fokken shakes van die naweek se gesuipery, dan’t jy dalk ‘n probleem ou –  jy is moontlik ‘n weekend alcoholic. Jy reken nie dis genoeg om Vrydag en Saterdagaand jou biscuit te gaan skud, vuil meisies soet patat te …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesAlkohol vriet ook jou breins, nes draks…
Check hom

Die beste maniere om ‘n hangover teen te werk. Period.

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

Om hangovers te fight is actually heelwat makliker as wat mens sou dink. Daar’s gewoonlik een goue reël wat feitlik altyd effektief is. Moenie drink nie. Die probleme ontstaan as mens die reël ’n fokken vet ignore kap. Moeilikheid. Dus, as jy per abuis reël een oortree, verwys dadelik na reël twee. Moenie te veel drink nie. Een word twee, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie beste maniere om ‘n hangover teen te werk. Period.