Check hom

Die Verhaal van Racheltjie De Beer is fokken sadder as die Titanic movie!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Kyk, daar is sekere movies waarvan jy definitief die einde van ken. In The Assassination of Jesse James peg die ou (soos die titel sê, plus like, geskiedenis), Zodiac (hy is tot op hede nog steeds nie gevang nie), Apollo 13 (die bemanning keer veilig terug aarde toe) en Titanic (almal weet dat skip sink). Dieselfde geld ook vir Die …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDie Verhaal van Racheltjie De Beer is fokken sadder as die Titanic movie!