Check hom

DOUGHNUT – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Dinge raak so bietjie suur wanneer ‘n amateur improv-groep vir die eerste keer bymekaarkom en een van die lede die situasie so bietjie verkeerd opsom. Dis ‘n baie goeie teks en ek skiem dat mense hulle eie interpretasies van hierdie outjie gaan hê. Tegnies, ‘n uitstelende kortfilm!  Hierdie post is 52 keer in totaal gelees en 1 keer vandag …

Share dit faktap
griffinDOUGHNUT – kragtige kortes