Check hom

Vrydag bederf – Dorian Leigh

In Vrydag bederf deur griffinRek jou bek

Era : 1940 – 1950 Bekend vir: Cover van die September 1944 Harper's Bazaar (haar eerste modelling gig ), Face of Revlon Leigh was wyd beskou as die eerste supermodel . Sy was te oud en kort vir 'n model, maar haar wenkbroue is wat haar aan verskeie tydskrifte, insluitende haar eerste cover vir Harper's Bazaar magazines laat verkoop het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinVrydag bederf – Dorian Leigh