Check hom

Bruggies se groot vyf bang, bewerige babelaas beats

In Snotstories deur Christo Brandbruggies3 Eiertjies

Saterdag scenario: fokkit die alarm het al 5 keer ge-resnooze, jou kop skop teen jou befok want jy’t jou self behep met kanonsop. Jou fokken ogies lyk soos ‘n padkaart. Kokkentotch in die spieël en jy lyk 55. Jy vang ‘n pis wat ‘n skakering van neon gooi – lyk soos daai vibes wat Homer Simpson hanteer in die intro. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Christo BrandbruggiesBruggies se groot vyf bang, bewerige babelaas beats