Check hom

Larney jou poes – Dookoom maak mense se hartjies seer.

In Kief musiek deur griffin10 Eiertjies

Steve blaas rooi balonne op en sing die stem wherever hy kans kry om kak te stir. Sunette maak haar eie syfers op oor plaasmoord victims en laat mense aapkap gaan op haar Facebook page. Bok Van Blerk gaan haal hom daar by die boereoorlog met De La Rey en oogklap-Afrikaners misenterpreteer die tune en waai die ou vlag dat …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLarney jou poes – Dookoom maak mense se hartjies seer.
Check hom

Dookoom – A Gangster Called Big Times

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

So rukkie terug het Dookoom sy nuwe EP, A Gangster Called Big Times, vir my gestuur wat die 15de Oktober release word deur IOT Records, ‘n Franse record label. Dis twee weke van vandag af en ek is kak excited vir die gangster. Ek het die album oopgemaak op die klein verkakte admin laptop en so 10 sekondes by myself …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDookoom – A Gangster Called Big Times