Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Trump is die grootste loser van al die presidente ooit in die geskiedenis van Amerika. Hierdie statue is baie akkuraat behalwe vir die feit dat sy tottie actually ‘n mushroom kop het en baie kleiner is volgens Stormy Daniesl, die pornster wat hy genaai het. Hierdie post is 239 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Die USA election en politics. Wat ‘n fokken gemors! Stream hierdie outjies en educate jouself so bietjie.

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Dis nou twee dae na Amerika se election en die moerse tight race tussen Donald Trump en Joe Biden is nogal ‘n fuck show of note. Biden gaan op die ou einde die medalje vat maar dit moet eintlik fokken glad nie ‘n tight race wees tussen die twee krimpies nie. Daar is letterlik duisende redes hoekom Donald Trump nie …

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
griffinDie USA election en politics. Wat ‘n fokken gemors! Stream hierdie outjies en educate jouself so bietjie.
Check hom

Vat vyf! Week 49 van 2016 – Rihanna, wiskunde en asshole Trump

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1) Die arme fokken Kurt Darren. Weer nie benoem vir ‘n Grammy nie. Wat? Jy dink dis far-fetched? Well pappie, Be-fokken-yonce is benoem in die Rock kategorie. En skamel-geklede Rihanna se Pullitzer-worthy “Work” is benoem as Record of the Year. Vreemder goed het seker al gebeur. Soos my droom oor daai antie van die kafee op die hoek met die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
PK MalherbeVat vyf! Week 49 van 2016 – Rihanna, wiskunde en asshole Trump