Check hom

Enter the Ninja – then and now

In Die Antwoord deur griffin7 Eiertjies

Check hierie movie. Kan jy dit onthou? Die swart en wit ninja’s wat mekaar so poes? Cole is die wit ninja met die heavy dik snor. Hy is zef, maar ek skiem Jack Parow sal hom kan rol. 1981 is fokken lank terug en dialogue daai tyd was not beeg. Check hierie byvoorbeeld: Dollars: “So who are you going to …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEnter the Ninja – then and now