Check hom

‘n Lekker mixed bag van 5 movies om die naweek te stream!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Omdat ek die minister van kuns, kultuur en vermaak in ons huishouding is, is dit my werk om elke week met ‘n lys van nuwe streaming entertainment vir myself en my goose op te kom. Deur die week werk ons gewoonlik maar deur whatever reekse ons mee besig is om te kyk. Ons is steeds sedert die begin van die …

Share dit faktap
griffin‘n Lekker mixed bag van 5 movies om die naweek te stream!
Check hom

This Is Going To Hurt – die mees geloofwaardige mediese dramareeks in jare

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Emmy Award wenner,  Ben Whishaw (wat onder andere die rol van Q vertolk in die laaste 3 bond movies asook die stem van Paddington is) vertolk die rol van die regte dokter, Adam Kay, wie se best seller memoir, This is Going To Hurt,  gebasseer is op sy dagboekinskrywnigs – kort notas wat hy in die geheim opgeteken het na …

Share dit faktap
griffinThis Is Going To Hurt – die mees geloofwaardige mediese dramareeks in jare
Check hom

Vier lekker donker Westerns om die naweek te klap so tussendeur die Hungarian Grand Prix!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Voor ons by die wilde westerns uitkom, lyk dit my dat dit  nou ‘n slegte gewoonte raak oom eers oor die F1 kak  te praat wanneer dit wel die naweek plaasvind, so kom ons kyk vinnig na die Hungarian Grand Prix? Met 14 races agter die rug bly daar 10 oor vir die seisoen. Max Verstappen het op die oomblik …

Share dit faktap
griffinVier lekker donker Westerns om die naweek te klap so tussendeur die Hungarian Grand Prix!

5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek het op 5 befokte mystery en crime thriller movies afgekom wat perfek oor die naweek ingedruk kan word so tussendeur die FRanse F1 Grand Prix wat vandag om 14:00 afskop met  practice 1 gevolg deur practice 2 om 17:00 (ook vandag). Qualifying vind more plaas om 16:00 en uiteindelik gebeur die race self Sondag om drie-uur die middag. Die …

Share dit faktap
griffin5 befokte crime & mystery thriller movies vir jou naweeklysie!