Check hom

Disarmageddon – kaklekker local trash metal!

In Rolbees Reviews deur RolbeesRek jou bek

Disarmageddon – Contagion Demo Ek dink dis tyd om weer bietjie ‘n nuwer band ‘n kans te gee wat onder die radar operate. Hierdie demo klink meer soos ‘n polished EP vir my maar met vandag se tegnologie is demos seker nie meer so low budget met kak kwaliteit klank nie. Aaaah, die goeie ou dae van proudly Metalhead wees …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesDisarmageddon – kaklekker local trash metal!