In die wêreld van jol is Vrydagaande moerse overrated. Alles wat asem het peul orals uit en raak getrek en jol en moer mekaar en gooi in die straat en rev-rev poes-poes van robot tot robot. Ag nee jirre man, dis mos nie lekker nie. Kyk hoe lyk die fokken Palio se tekkies nou. Fok tog… Tune ons mos 'n …
Share dit faktap