Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se movie is so net oor die 15 minute lank en so bietjie ernstiger. Dis een van daai movies wat jy aandagtig moet kyk, want daar is onderskrifte. Carol Nguyen is ‘n film maker en …