Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes in Afrikaans gegee, ‘n hele spul Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so paar weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit in die lewe ingebring. Dit was die heel eerste …
Share dit faktap