Check hom

Orgasmiese line-up vir die Wasgoedlyn se show hierdie Sondag

In Watkykjy Gigs deur Kaptein Kortbroek1 Eiertjies

Griff moes so ruk terug (toe ons in Ferraris gaan rondjaag het) sy pienk pitpoleerder aan sy binnebeen vas strap, want anders sou hy heeldag met ‘n horing moes rondloop. Wel, bring die duct tape bra, want ek sit vandag in presies dieselfde situasie! My klipharde zaber het egter meer met die feit te doen dat die Valiant Swart, Albert …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekOrgasmiese line-up vir die Wasgoedlyn se show hierdie Sondag
Check hom

Gatvol vir kak tunes? Kom was jou pantie.

In Watkykjy Gigs deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Fokkit ek love rugby, maar jirre die tunes wat by plekke soos Loftus, Ellis Park en Nuweland jol skep die indruk dat die Afrikaner about fokkol kultuur het nie. Fokkit en fokkol in een sin pappie, vatso kultuur! Okay cool, sekere langarm dans jols soos baby tjooooooklits is dalk ‘n treffer onder die jongspan vir some weird rede, maar van …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein KortbroekGatvol vir kak tunes? Kom was jou pantie.