Check hom

Die See in die Solder. En so bietjie advies vir die rock scene.

In Rolbees Reviews deur griffinRek jou bek

Die See in die Solder se voorafopgeneemde video wat op STRAB se Facebook page ge-stream is verlede Sondagaand, het my net weer excited gemaak oor wat tegnologie vir kuns kan doen. Die interview daarna, wat met tye skreeusnaaks was, het my ook weer laat besef hoe vinnig kunstenaars moet aanpas nou. Wat by Jaco Mans se idee begin het, is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie See in die Solder. En so bietjie advies vir die rock scene.
Check hom

Die See feature op Distilled episode 5

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffinRek jou bek

Die See  het reeds in 2009 gevorm (die band, nie die fokken watermassa nie – dis 6000 jaar oud volgens die bybel) en die band bestaan uit Henry Ferreira op vocals, Dylan Thomas op atmosferiese en haunting electric guitar, Jason Hinch wat die drums bliskem en Jaco Mans wat sorg vir grooves en freaky sounds op die bass. Vroëer hierie jaar het die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie See feature op Distilled episode 5
Check hom

‘n Pretoria plot-dam en Die See

In Snotstories deur Kaptein KortbroekRek jou bek

So bietjie background oor hoe ek op die band (Die See) se tunes afgekom het. Rappie is mos meer my ding maar vir new year’s het ek en ‘n paar tjommas by ‘n bra se plek iewers noord van Pretoria uitgeslaan. Dit het op ‘n kol amper gevoel of ons by Wolmer gaan uitval. Amper. Daar het ek saam met …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Kaptein Kortbroek‘n Pretoria plot-dam en Die See