Check hom

Die Horries! Distilled se vierde episode is al laasweek uit!

In Mystic Boer Distilled Sessions deur griffin

Ons het somehow epsiode 4 van Distilled verlede week gemisgedink. Dit moes seker die afwagting van die langnaweek gewees het. Die nuutste episode van verlede Donderdag (fok, daar is seker reeds nog een uit oormore) feature Die Horries. As jy verlede jaar by ons Watkykjy party by Die Melkery was, het jy moontlik hulle heel eerste gig die Vrydagaand gesien, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Horries! Distilled se vierde episode is al laasweek uit!
Check hom

Even Cowgirls Get The Blues V – Watkykjy gooi ‘n moerse lekker rock & blues party!

In Watkykjy Gigs deur griffin

Watkykjy gooi al vir ‘n hele paar jaar lank elke jaar min of meer hierdie tyd ‘n dik party met bands. Ons het hierdie jaar besluit om op te team met die SA Blues Society om bietjie ‘n mini blues en rock ‘n roll festival te gooi. As jy een van daai mense is wat bitch en moan dat festivals hulle …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinEven Cowgirls Get The Blues V – Watkykjy gooi ‘n moerse lekker rock & blues party!