Op skool het ons aardrykskunde-onnie in Vereeniging ons dit probeer wysmaak dat die Karoo teen die jaar 2030 tot op Sasolburg se drempel sou strek. Hierdie “feit” was nêrens in ‘n handboek opgeteken nie en die meneer was wel ‘n uitstekende arries-onnie, so sy gesaghebbende woord was noodgedwonge as wet aanvaar. Deesdae kan mens gelukkig behoorlike navorsing doen en alles …
Neil Sandilands gesels oor die Die Groot Niks – ‘n moerse lekker nuwe reeks oor die Namibwoestyn
Die Namibwoestyn is by verre die heel coolste plek op aarde wat ek sover in my lewe besoek het. As jy nog nie daar was nie, sou jy miskien dink dat dit net ‘n groot spasie vol fokol is. Jy sou ook 100% korrek wees, maar dis waarin die bekoorlikheid van die plek lê. Daar is eintlik baie in daardie …