Check hom

Neil Sandilands – Die Groot 5

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Tensy jy kakonnosel is behoort jy te weet dat Die Groot 5 heel duidelik afgelei is van die Afrika Groot 5 – Die buffel, luiperds, olifant, renoster en leeu. Slegs in hierdie konteks verken Sandilands die “groot” konstrukte metafories, musikaal. Die album,  ‘n besliste afwyking van die narratiefgedrewe Sangoma Sandilands & Jou Pa se Posse – Maanskyn, verken temas soos …

Share dit faktap
griffinNeil Sandilands – Die Groot 5