Check hom

Spoorloos: Die eiland – twee episodes in en dinge lyk heel skaflik!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ek hoop genuine dat die peeps wat verantwoordelik is vir die Afrikaanse drama-riller-reeks, Spoorloos, net sal aanhou om elke jaar of selfs elke tweede jaar ‘n nuwe seisoen uit te bring. Die whodunit genre is nou maar net iets wat altyd sal werk as dit deur ‘n bekwame span hanteer word , en Spoorloos kry dit reg om jou tot …

Share dit faktap
griffinSpoorloos: Die eiland – twee episodes in en dinge lyk heel skaflik!