Check hom

Die Heuwels Fantasties – album launch in Fourways

In Watkykjy Gigs deur griffin2 Eiertjies

Die Heuwels Fantasties launch hierdie Woensdag (20 April) hulle nuwe album, "Wilder as Die Wildtuin" by Cool Runnings in Fourways. Kom pull in as jy lus is om Donderdag werk toe te gaan met 'n hangover. Dan kan jy maak asof Woendsdag die nuwe Phuza Thursday is, want Vrydag is dit 'n publieke vakansiedag. So as jy Donderdag met 'n …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Heuwels Fantasties – album launch in Fourways
Check hom

Die Heuwels Fantasties en Die Tuindwergies by Park Acoustics – Sondag 3 April: Voortrekker Monument

In Watkykjy Gigs deur griffin5 Eiertjies

Right, mense. Omdat die gig die afgelope naweek deurgeloop het deur die heavy reen (of die Proteas se trane soos ons steeds vas glo), het ons besluit om die gig 'n week aan te skuif na hierdie Sondag 3 April by die Voortekker Monument toe. Hierdie keer gaan die weer ons nie kan stop nie. Ons het die party geksuif …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Heuwels Fantasties en Die Tuindwergies by Park Acoustics – Sondag 3 April: Voortrekker Monument