Check hom

Huisgenoot Ware lewensdramas – vir wanneer jy klaar Devilsdorp gekyk het

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Die tonge klap nog steeds kakhard oor die unbelievable local doccie, Devilsdorp, wat die total bizarre storie rondom Cecilia Steyn vertel – ‘n kamtige 42ste generasie heks wat deur ‘n spul godvresende Christene te hulp gesnel is om uit die kloue van die Satanic church te ontsnap. Hierdie doccie was so fokken weird dat dit my laat rondsoek het vir …

Share dit faktap
griffinHuisgenoot Ware lewensdramas – vir wanneer jy klaar Devilsdorp gekyk het
Check hom

6 TV Series to stream which will probably last you the rest of August!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Need more streaming goodness? Check out our top 10 list of movies and TV series picks from The Plumlist. It is my to-go-to website when I’m stuck for streaming ideas from Netflix, Showmax and Amazon Prime:  #10. Watch Cooking With Paris for the comedy and the sheer fun of it Paris Hilton turned 40 this year. Let that sink in …

Share dit faktap
griffin6 TV Series to stream which will probably last you the rest of August!
Check hom

Devilsdorp is so fokken hectic dat jy dink hierdie kak kon nooit regtig gebeur het nie, maar dit het!

In Movies en TV, Snotstories deur griffin1 Eiertjies

Daar is nie regitg ‘n beter titel vir hierdie artikel as die ongemaklike lang een wat ek gekies het nie, want as jy Devilsdorp kyk en vir jou tjommie daarvan moet vertel – of dit nou in persoon, oor WhatsApp of op Facebook is – som daardie headline die hele documentary se vibe baie goed op. As jy gedink het …

Share dit faktap
griffinDevilsdorp is so fokken hectic dat jy dink hierdie kak kon nooit regtig gebeur het nie, maar dit het!