Check hom

Demi Lovato – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Demi Lovato se career het ageskop met Barney & Friends in 1992 en soos met meeste child actors van haar kaliber, het sy op die Disney Channel haar groot break gekry en die res van haar loopbaan daarop gebou. Shows soos As the Bell Rings, Sonny with a Chance en movies soos Campe Rock. Sy het daar ook dik buddies …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDemi Lovato – Woensdag se warm bokkie