Check hom

Deadlock – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Deadlock is ‘n Sci-Fi kortfilm waarin spoke soos misdadigers gejag word. Dit speel af  in ‘n wêreld waar die lewendes spoke gevangenis hou in ‘n ou server gebou genaamd Deadlock. Die verhaal volg die lewens van diegene wat geraak word deur die wanbestuur van die hiernamaals. Dis ‘n poes weird konsep maar terselfde tyd moerse vars. Dis soos Ghost Busters …

Share dit faktap
griffinDeadlock – kragtige kortes